Testimonials
Learn how consumers of BioOrg2 experienced the product.
Fantastiese Produk
So bly ek het BioOrg2 gekoop. Ek gebruik dit nou vir 6 dae en kan ‘n positiewe verskil voel. Hoogs aanbeveel.
Need to talk to you guys
I need to talk to you pick up your what’s up
Bio-org2 best product for any stomach problems
Fantastic product. No more bloating. This product get IBS under control within minutes. I will never be without BioOrg2 again.
Maagvirus op vakansie BioOrg2 het my en my gesin gehelp!!!
Desember 2023 se see vakansie het vir my en die familie ‘n verassing in gehou toe ons die seewater aangepak het met ‘n swem sessie en daar beleef ons ‘n skittery- en naarsessie van die besoedelde seewater! Ek was man down soos die engelsman sal sê en die pyn op my maag en die besoek aan die groot telefoon van bo en onder uit was dramaties, in ‘n kampterein met een badkamer sonder water (te danke aan die plaaslike minusipaliteit) moes ons sinkronieseer of kompeteer en beide was moeilik. In die warwoel van gebeure en pyn het ‘n buurman BioOrg2 aan ons bekend gestel en ‘n bottel vir my gegee om dadelik te gebruik. In die nood wat ek verkeer het was daar geen tyd om skepties te wees nie ek het dit gesluk sommer ‘n kwart bottel op eenslag. Groot was my verbasing toe ek binne ‘n halfuur verligting ervaar en kon begin eet! Soos hulle sal sê dit klink te goed om waar te wees maar ek kan jou verseker dit is waar en BioOrg2 is goed!! My hele gesin het dit gebruik en ons kon die laaste paar dae van ons vakansie terdee verder geniet! Kan ek BioOrg2 aanbeveel? Verseker, dankie aan Coenraad wat dit vir my gegee het en ‘n groot dankie aan BioOrg2 vir iets wat my kon help!!!!
Hardlywigheid
Ek het probleme op getel met hardlywigheid vandat ek swanger geword het en ‘n vriend het my voorgestel aan BioOrg2. Ek was eers baie skepties maar tot oortuiging in getree het en van daar af is ek glad nie spyt ek het dit begin gebruik nie. Dit werk wonders ek het glad nie meer probleme met hardlywigheid nie my stoelgang is baie beter. BioOrg2 werk VERSEKER vir my!!!!!
Joe Tippens protocol has a positive effect on me!
A friend gave me a Joe Tippens protocol package and asked me to use it for my cervical cancer, I was scheduled for chemo but the docter posponed it, after that I started with the JT protocol I have been using it for 2 months while I was waiting for treatment at the govenment hospital. Ther is no other treatment I recieved for the past two months other than the JT protocol, I went to see the doctor to schedule my chemo treatment and they did a blood test again and sonar and my cancer count came down and the cancer growth shrunk to the docters amaizment and mine!!! It is still a way to go but chemo is on hold for now.
Bio-org2 is een van die beste produkte.
Ek het weekliks iets soos ‘n dermaaval gekry. Maag blaas letterlik op. Verskriklike winde wat nie die pad kan uitkry nie met ongelooflike seer krampe. Dan begin diaree intree en ek is ongesteld vir 2 tot 3 dae. Ek het op Facebook van Bio -Org2 gelees en besluit om dit te probeer. Ek kan nie veel verloor nie. Binne eerste week van gebruik word ek oggendure wakker van die nou reeds bekende krampe en pyn. Besluit ek drink sommer nou weer 20ml Bio-Org 2. Klim terug in die bed en wag vir die volgende speedrace toilet toe. Wraggies ek word die volgende oggend wakker!! Krampe, winde en diaree het my verlaat. Absoluut uitstekende produk. Ek gaan beslis ‘n gereelde klient wees. Baie dankie Bio-Org2
puik produk, help van IBS tot diaree en hardlywigheid
Ek het twee bottels Bio-Org bestel, want almal hier het maagprobleme. Van IBS tot hardlywigheid en diaree. Van oupa tot kleindogter het daarvan gedrink en daar was dadelik `n verbetering gewees! Ons wil nooit weer sonder dit wees nie. Baie dankie vir n puik produk.
Life changing
I am 45 and been suffering from reflux and bloating, unbearable cramps since age of 27, I’ve had a piece of my colon removed and gall bladder and And also over R250k worth of tests and scopes, numerous doctors and no one could tell me what is wrong, your product in 2 weeks turned my life around. I tried nexium ,Librax, spasmed, buscopan all the brands of omeorezole, and iberogast, progast, bacteria that grows in milk, vegetable based bacteria and a list that will shock Pablo Escobars cartel, and your product is the only one that helped so far.
Goeie produk
Goeie produk indien jy maagprobleme het. Sal dit aanbeveel

BioOrg2 is a microbial supplement that may provide health benefits for some individuals. However, if you have a serious medical condition or are currently taking any medications, it is important to consult with a licensed healthcare practitioner before using this product.